Artikels

Om meer te kry as waarvoor ons gevra het – Markus 5

As jy aan die vrou, wat aan bloedvloeiing gely het, dink... Wat is die beeld wat in jou kop opkom? In my kop sien ek hierdie statige, trotse ferm vrou. Die tipe wat geloof het wat jou sommer van groter dinge laat droom. Ons sien sy was al ‘n geruime tyd siek gewees en...

read more

Jaïrus glo ten spyte van die geraas – Markus 5

Jairus se 12 jarige dogter raak terminaal siek. Jairus besluit om ons Here Jesus Christus te gaan opsoek. Jairus wat deel was van die Joodse geestelike leierskorps was deeglik bewus van ons Here Jesus Christus. Hy het geweet van die skares wat na Hom kom luister. Hy...

read more

Om die Here te soek ten spyte van die skare – Markus 5

In die reeks se vorige boodskap het ons gesien hoe God sy hart teenoor ons oopvlek. Hy is sagmoedig en nederig. God wil hê ons moet na Hom toe kom. As Vader vir Sy kinders staan Hy met ope arms vir ons reg. Hy is daar vir ons en Hy is beskikbaar. Vandag brei ons...

read more

As my hart wil aarsel – Mattheus 11:25-30

Is dit nie snaaks hoe dit nodig is om telkemale daaraan herinner te word dat God se arms oop vir Sy kinders nie? Soms hoef dit nie eers groot goed te wees nie. Dis nie eers vir ons nodig om moord te pleeg voor ons God se teenwoordigheid in vrees opsoek nie. Vir my is...

read more
Hemelvaart: Jesus se troonbestyging

Hemelvaart: Jesus se troonbestyging

Koning Charles III van die Verenigde Koninkryk het op 6 Mei die Britse troon bestyg. Alhoewel ‘n monarg nie meer soveel mag beoefen in die staatsbestuur soos sy voorgeslagte nie, was dit nogsteeds interessant om die seremonie te...

read more
Neem jou rol op…

Neem jou rol op…

Dit is vandag die norm om te sê: “Ek hoef nie te verander vir die wêreld om my nie, ek is perfek nes ek is en die wêreld moet verander om my te aanvaar”. Dit is gevaarlik en ‘n leuen. Ja, jy is volgens God se beeld geskape, maar dit beteken nie dat jy staties is nie....

read more

Tiaan Jordaan: (082) 521 0480

Atterbury teater, Lynnbridge Sentrum, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria

Volgende diens begin:

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)