SIMONS GESIN

SIMONS GESIN

Liewe Vriende,

Ons is die Simons gesin. Ons werk nou vir 17 jaar onder onbereikte mense groepe. Sewe van hierdie jare het ons in die Midde Ooste gewoon en Sy liefde en waarheid verkondig. Ons organisasie se visie is dat elke onbereikte mensegroep die Waarheid sal hoor, gedissipelleer sal word en dan met hulle eie mense en ander onbereiktes sal deel.

Ons werk saam met World Outreach en vat hande met ander organisasies met dieselfde visie.

Na ons jare in die Midde Ooste het Vader vir ons ‘n deur oopgemaak om in Suid-Afrik ersteun. Ons is veldleiers vir werkers in die Midde Ooste, Noord en Oos-Afrika.

Baie dankie vir julle omgee, ondersteuning en gebede!

Die Simons gesin

(As julle meer inligting nodig het, skakel ons gerus.)

Tiaan Jordaan: (082) 521 0480

Atterbury teater, Lynnbridge Sentrum, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria

Volgende diens begin:

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)