JAMES

JAMES

Liewe familie,

My naam is James. Ek werk in ‘n geslote land met Afghan vlugtelinge.

Bid asseblief vir die harde Moslem omgewing waar ek werk. Dat hulle harte sal oopgaan en sag word vir die Waarheid en vir ons beskerming.

Ek is ‘n diabeet en sal gebede waardeer vir my gesondheid.

Seen en Vrede vir julle. Baie dankie vir julle gebede en ondersteuning.

James

Tiaan Jordaan: (082) 521 0480

Atterbury teater, Lynnbridge Sentrum, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria

Volgende diens begin:

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)