DieKruis: 66 Dae Liefdesuitdaging

Douglas Wilson in sy prag boek “Reforming Marriage” skryf dat die geheim van ‘n vervulde huwelik nie daarin lê dat die paartjie hul geluk by mekaar in die huwelik vind nie, maar hul fokus plaas op God as die oorspronklike ware bron van liefde.  Vir baie paartjies is hierdie gedagte vreemd en kan dit mekaar laat met ‘n gevoel van magteloosheid en selfs verslaenheid omdat die gereedskap om saam na vervulling in God te soek net buite bereik bleik te voel. 

Ek glo vas dat God vir elke gelowige paartjie die vermoë gegee het om te groei en hierdie ideaal nie  buite bereik is nie. Gedrag sielkundige dr. James Clear is van mening dat dit ‘n gemiddeld van 66 dae neem om ‘n nuwe gewoonte te vorm. Derhalwe 66 dae liefdes uitdaging! Ons wil graag hê dat jul as paartjie saam vir 66 dae  lank verskillende fasette van jul huwelik deur die bril van die Bybel bespreek en saam na God gaan daarmee.  

So met hierdie uitdaging neem jul as paartjie voor om vir 66 dae ononderbroke 30 minute aanmekaar te spandeer en hierdie temas saam deurwerk. 

Voor julle wegspring, kyk dié drie video’s wat ‘n inleiding is tot die 66 dae uitdaging:

 

 

 

Begin nou die reis aanpak! Hier volg die Bybekgedeeltes wat julle as paartjie kan saam lees vir 66 dae!

Temas:

Man en Vrou (Week 1)

  1. Efesiërs 5:21-33
  2. Genesis 2:15-25
  3. Kolossense 3:14-25
  4. 1 Petrus 3:1-7
  5. Spreuke 31:10-31
  6. 1 Timotheüs 2:11-14
  7. 1  Petrus 3:3-4

Om uitdagings in Bybelse perspektief te sien (Week 2)

Nie alle uitdagings is as gevolg van sonde nie. Partykeer laat God swaar tye toe om ons te louter, ons geloof te versterk of bloot om Hom te verheerlik.

  1. 1 Petrus 1:6-7
  2. Johannes 9:1-3
  3. Job 1:1-22
  4. Jakobus 1:1-4
  5. Hebreërs 12:5-11
  6. 2 Korintiërs 12:7-10
  7. 2 Korintiërs 1:8-11

Sonder ons Here Jesus Christus is ons verlore (Week 3)

  1. Romeine 3:9-12
  2. 1 Johannes 1:8-2:2
  3. Romeine 6:16-18
  4. Efesiërs 2:1-9
  5. Johannes 10:11-28
  6. Romeine 10:9-13
  7. Lukas 5:27-32

Vrede (Week 4)

  1. Mattheus 11:28-30
  2. Lukas 7:36-50
  3. Psalm 4
  4. Filippense 4;6-7
  5. Jesaja 57:14-21
  6. Galasiërs 5:22-23
  7. Jesaja 26:3-4

Finansies (Week 5)

  1. Mattheus 6:19-34
  2. Mattheus  25:14-30
  3. Spreuke 22:1-9
  4. Prediker 11:1-6
  5. Maleagi 3:6-12
  6. Spreuke 3:9-10

Self dissipline (Week 6)

  1. 2 Tim 1:1-7
  2. 2 Petrus 1:5-6
  3. Titus 2:2-6
  4. 1 Tessalonisense 5:4-8
  5. Prediker 3:1-8
  6. 1 Petrus 1:1-13
  7. Titus3:1-8

Kerk (Week 7)

  1. Handelinge 2:42-47
  2. Efesiërs 4:1-16
  3. Hebreërs 10:19-25
  4. Hebreërs 13:1-21 (17 -Letterlik, Presbiters of ouderlinge gaan verantwoording doen. Daarom is lidmaatskap belangrik want as die ouderling nie weet, jy is deel van sy geloof gemeenskap nie, hoe gaan hy verantwoording kan doen? Ook lê hierdie gedeelte ‘n las op die Christen om ‘n geloof gemeenskap met ‘n leier struktuur betrokke by te wees want wie is jou leiers wat jy moet gehoorsaam as jy net na Youtube kyk op jou eie?)
  5. Openbaring 20:8-11
  6. 2 Timotheüs 2:14-26
  7. Efesiërs 5:15-20

Lukas (Week 8)

‘n Mens kry die beste uit  die Bybel uit as jy hom lees soos ‘n boek. Vir die beginners is die boek Lukas ‘n goeie plek om te begin lees. Na die boek Lukas is Handelinge ‘n goeie tweede en daarna die res soos dit in die res van die Nuwe Testament is. Lukas en Handelinge is soos twee volumes wat deur Lukas geskryf is vir Theofilus. 

  1. Lukas 1:1-25
  2. Lukas 1:26-56
  3. Lukas 1:57-80
  4. Lukas 2:1-24
  5. Lukas 2:25-52
  6. Lukas 3:1-21
  7. Lukas 4:1-30

Lukas (Week 9)

  1. Lukas 4:31-44
  2. Lukas 5: 1-39
  3. Lukas 6:1-26
  4. Lukas 6:27-49
  5. Lukas 7:1-50
  6. Lukas 8:1-25
  7. Lukas 8:26-56

Lukas (Week 10)

  1. Lukas 9:1-27
  2. Lukas 9:28-62
  3. Lukas 10:1-42
  4. Lukas 11:1-28 ???? Baie Geluk!!!!!
  5. Lukas 11:29-54
  6. Lukas 12:1-34
  7. Lukas 12:35-59

Lukas (Week 11)

  1. Lukas 13:1-35
  2. Lukas 14:1-34
  3. Lukas 15:1-32
  4. Lukas 16:1-31
  5. Lukas 17:1-37
  6. Lukas 18:1-43
  7. Lukas 19:1-48

Lukas (Week 12)

  1. Lukas 20:1-47
  2. Lukas 21:1-38
  3. Lukas 22:1-28
  4. Lukas 22:29-71
  5. Lukas 23:1-25
  6. Lukas 23:26-56
  7. Lukas 24: 1-27
  8. Lukas 24:28-53