ALI

ALI 

Liewe Familie

My naam is Ali. ‘n Vriend van my land het in Suid-Afrika tot bekering gekom. Ek was ook ‘n Moslem, maar my vriend het my toe na die Here gelei. Ek deel nou die Goeie Nuus met my mense in ‘n geslote land.

My mense is amper almal Moslems en hulle dink dit is baie sleg om ‘n Christen te word. Hulle persepsie van Christene is baie negatief en hulle sal selfs iemand doodmaak wat ‘n Christen word.

Bid asseblief vir my en my vriend wat in ‘n baie gevaarlike deel van ons land woon. Dat ons sal wysheid he hoe om God se liefde en waarheid te leef en te deel.

Baie dankie vir julle gebede en ondersteuning – dit maak ‘n verskil in ons lewens!

Ali

Tiaan Jordaan: (082) 521 0480

Atterbury teater, Lynnbridge Sentrum, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria

Volgende diens begin:

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)