Welkom by dieKruis

‘n Bybelgetroue kerk wat streef om aan God gehoorsaam te wees en getrou te bly aan Sy almagtige plan vir ons lewens

dieKruis is nie ‘n plek nie

Dit is ‘n gemeenskap van mense wat God soek in hul lewens en omgewings – die meeste van ons woon in en om die Jakarandastad, Pretoria

Hier is 'n plek vir enkelinge, meerlinge, jongelinge en gesinne

Ons glo dat jy en sal blom en heel word wanneer God aan die hoof van jou huis begin staan!

Ons is lief vir die gesin. Ons is opgewonde oor kinderstemme en

Voetstappies in ons kerk! Kom ontspan. Nie net op Sondae nie, ons kuier die hele week.

Kom net soos jy is

Gemaklik is ook reg!

Ons belofte aan jou

#dieKruis is ‘n onafhanklike gemeente wat regtig lief is vir God en vir die stad Pretoria. Ons wil graag soveel as moontlik mense bereik met die Evangelieboodskap. Ons glo in God Drie-Enig en dat Hy ons stuur en toerus om dissipels in te win.

Het jy vrae, wil jy meer weet?

Ons Roeping

 Dit is ons roeping: Ons hoop om nog baie kerke te plant wat dissipels oplewer. DieKruis is Afrikaanstalig en ons streef om Bybelgetrou (Gereformeerd) te handel. Soos jy beleef het, wil ons graag ook Geesgedrewe leef soos die woord ons beveel.

kyk gerus waarmee hou ons ons besig

Kom besoek ons Sondae Oggende 9uur by Atterbury teater!

Tiaan Jordaan: (082) 521 0480

Atterbury teater, Lynnbridge Sentrum, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria

Volgende diens begin:

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)