by Admin | Dec 24, 2024 | Uncategorized
In verdediging van Kersdag Daar word algemeen aanvaar dat 25 Desember as feesdag deur die Christene van dieheidense feesdag, Sol Invicta oorgeneem is, ’n dag gewy aan die son. Ander gode hetlank voor die geboorte van ons Here Jesus Christus 25ste Desember as...