
Gee
Bydraes
U bydrae bemagtig dieKruis om ons roeping as gemeente uit te leef. Ons is dankbaar vir alles wat God reeds deur dieKruis bereik het en opgewonde oor wat God vir dieKruis beplan.
Bankbesonderhede
DIEKRUIS PRETORIA NPC
FNB – Business Savings Pocket
Rekeningnommer | 62809484306
Takkode | 252145
Tak | Hatfield
PayFast
PAYFAST
Uitreike / Sending
Raak betrokke by sendingsaksies en uitreike. dieKruis het gereelde uitreike in Pretoria en ondersteun ook internasionale sendingsreise.

Tiaan Jordaan: (082) 521 0480
Atterbury teater, Lynnbridge Sentrum, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria
Volgende diens begin:
Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)