“Dis my familie
weg van die huis af”

“dieKruis laat ons
tuis voel”

“Ons kinders kan
nie wag om elke
Sondag saam kerk
toe te gaan nie”


“dieKruis is meer as n geestelike
tuiste. Dit is ook ‘n familie en ‘n plek
waar jy jou talente tot eer van God
kan uitleef.”

“Dis my familie weg van die huis af”

“dieKruis laat ons tuis voel”

“Ons kinders kan nie wag om elke Sondag saam kerk toe te gaan nie”

“dieKruis is meer as n geestelike tuiste. Dit is ook ‘n familie en ‘n plek waar jy jou talente tot eer van God kan uitleef.”

Jy is welkom, net soos jy is, om te kom kyk wat ons doen. Ons hou ‘n sitplek oop vir jou.

Ons is nie ‘n perfekte kerk nie, ons is ‘n kerk vol sondige, onperfekte mense opsoek na iets beter, opsoek na God. Dit is net Hy wat jou waarlik kan gelukkig maak. Kom gerus en kyk of jy sal wil deel word. “No strings attached!”.

09:00 Sondae Oggende – 408 Lynnwood Weg, Pretoria (Isa Cartstens)

Hier is ‘n 4 minute video wat ‘n kort opsomming is van wat vir ons belangrik is en wat ons wil bereik.

dieKruis, Pretoria

Adres: 408 Lynnwood weg Pretoria (Isa Cartstens)

Koffie 08:30

Diens 09:00

Kinderdiens 09:00

Naam
Van
E-Pos
Telefoonnommer
Onderwerp
Boodskap